15% Discount already included

‘N Lewe Naby God Grootdruk (Sponsgevulde Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9781431623228


Description

God se teenwoordigheid is iets wat jy doelbewus moet soek, maar te midde van ’n besige program en krisisse verloor ons so maklik perspektief.Geliefde skrywer Nina Smit wil vroue met 366 oordenkings in ’n Lewe naby God deur praktiese riglyne help om nader aan God te kom sodat sy Teenwoordigheid vir hulle ’n werklikheid kan word. Belangrike temas wat uitstaan, is onder andere: gefokusde tyd met die Woord gebed as anker van jou geloofslewe betroubaarheid van God se beloftes dankbaarheid as uitv...