Vroue Van Die Bybel Dagstukke (Sagteband)
Books
In Stock
R173.05
Product Code: 9781431625932
Description
Die eise van die lewe maak dit dikwels moeilik om die eggenoot, ma, dogter of vriendin te wees wat jy wil wees. Hoe bemoedigend om te weet jy is nie die enigste vrou wat so voel nie! Vroue van die Bybel fokus op 52 besondere vroue van die Bybel wat dieselfde uitdagings in hulle lewe en geloof ervaar het as wat die moderne vrou daagliks het.Elke week fokus op die lewe van een van hierdie 52 vroue, met: ’n Inspirerende blik op haar lewe (Maandag) Meer inligting oor haar leefwêreld (Dinsdag) ’n...