Klein Beertjie Leer van Gehoorsaamheid (Sagteband)
Books
In Stock
R30.43
Product Code: 9780638010237
Description
Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Konings 5:1-19), besef Klein Beertjie dat dit altyd goed is om gehoorsaam te wees aan God – selfs wanneer dit moeilik is.Hierdie volkleurboek is ideaal v...