Moed Vir Elke Dag: Maak Elke Dag Jou Beste Dag - 365 Dagstukkies (Hardeband)
Books
In Stock
R216.52
Product Code: 9781776342976
Description
Met die konstante eise en druk van die daaglikse lewe, kan dit moeilik wees om tot stilstand te kom en God te ervaar. Topverkoperskrywer Joyce Meyer se praktiese manier van onderrig in hierdie geestelike oordenkings vir 365 dae sal jou aanmoedig om tyd vir jouself te maak sodat jy Moed vir Elke Dag kan ontvang! Ontvang elke dag nuwe genade en seëninge wanneer jy tyd saam met God spandeer: terwyl jy sy Woord lees, luister en bid om sy leiding. Wanneer jy dit doen, sal God jou versterk en jou i...