15% Discount already included

Mini-Oordenkings Oomblikke Van Hoop (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638008579


Description

Soms is dit maklik om te sien hoe God in jou lewe aan die werk is, en ander kere het ’n mens ’n anker van hoop nodig. Mini-oordenkings: Oomblikke van hoop se 180 kort, kragtige dagstukke nooi vroue om stil te word by God en opnuut hoop te vind in Hom. Die dagstukke fokus op hedendaagse kwessies soos gebedstye, tevredenheid, tydsbestuur en verhoudings. Dit sal jou verhouding met God verinnig en jou die moed gee om elke dag aan te pak in die wete dat Hy by jou is en jou liefhet. Dit is die idea...