15% Discount already included

'N Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9781431611478


Description

Dave Strehler bied met ’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders ’n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.’n Ontdekkingsreis deur die Bybel – vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings: antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel interessante feite om hulle t...