15% Discount already included

Net Soos Jy Is (Hardeband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9781431626069


Description

Milanie Vosloo het een boodskap in hierdie dagboek vir vroue: God het jóú lief, net soos jy is, en nou moet jy ook daardie liefde gaan uitleef.Milanie bespreek in Net soos jy is se 366 dagstukke temas soos God se liefde wil jou seën, Hy het élke faset van jou lief, Hy is lief vir jou verál wanneer jou hart huil, Hy het álmal lief, Hy wil heeltyd by jou wees en sy liefde wil jou nuut maak.Die skrywer sal lesers in Net soos jy is oortuig dat God hulle liefhet, net soos hulle is. Maar Hy wil elk...