15% Discount already included

Begin die Dag Saam met God: 365 Dagstukke (Hardeband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9781776477258


Description

Is jou dae vol en besig, en wens jy soms daar was iemand wat vir jou leiding kan gee in elke faset van jou lewe? God wil daardie Iemand vir jou wees! Elke nuwe dag is ’n nuwe kans om in God se teenwoordigheid te leef. Ons hoef nie meer oorweldig en rigtingloos deur ons dae te strompel nie. In hierdie 365 dagstukke van topverkoper-outeur Joyce Meyer sal jy opnuut ontdek dat jy al jou vrese, swakhede, hoop en vreugde met God kan deel omdat jy sy kind is. En wanneer jy jou dag in gebed aan die H...