Die Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband)
Books
In Stock
R260.87
Product Code: 9781770009370
Description
Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet.Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories saam met Alan Parry se aangrypende klassieke illustrasies belowe maklik-om-te-lees-stories tesame met ’n insiggewende Bybellees-ervaring.Die 200 stories in Die klass...