15% Discount already included

Dagstukkies en Gebede vir Dogters (Sagteband)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9780638009071


Description

Die lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir dogters is dus ideaal vir dogters tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.Dit is die ideale manie...