15% Discount already included

Klein Beertjie en God Se Wonderlike Wêreld (Sagteband)

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9780638010817


Description

Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop. Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Dit help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het. Dit leer jong leser...