15% Discount already included

My Tyd met God: Word Daagliks Vernuwe in Sy Teenwoordigheid - 365 Dagstukke (Sagteband)

Books In Stock

R129.57

Product Code: 9781776477999


Description

Die daaglikse lewe kan uitdagend wees; ons aandag word maklik afgelei deur soveel dinge wat belangrik lyk. Maar om die lewe te leef wat God vir jou beplan het, moet jy tyd maak vir dit wat die belangrikste is, en die fondament van ’n vervulde lewe – jou verhouding met Hom. Oor die verloop van drie jaar het Joyce Meyer in haar joernaal die persoonlike oordenkings en inspirasie neergepen wat haar besige lewe aangevuur het. Daardie oordenkings vorm My tyd met God: : Word Daagliks Vernuwe in Sy T...