’n Hart Soos Jesus s’n: 365 Dagstukke vir Elkeen Wat Voluit in Jesus Se Voetspore Wil Stap HB
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638008890
Description
Hang die wolke van vrees en hooploosheid swaar rondom jou kop? Voel jy moedeloos oor alles wat om jou uitmekaarval? Hierdie 365 dagstukke van Stephan Joubert nooi jou om in Jesus se voetspore te volg en sy hartklop van naby te leer ken. Leer om nie vas te val in niksseggende idees oor godsdiens of jou blind te staar teen alles wat verkeerd is nie. Sien die mense en plekke raak waar God se lig die duisternis kan laat verdwyn. Volg Jesus met alles in jou waar jy jou op jou daaglikse roetes bevi...