15% Discount already included

Wees Oor Niks Besorg Nie (Hardeband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9781431624829


Description

Is jy op soek na vrede? ’n Kalm oomblik te midde van die chaos? Voel dit of selfs één dag sonder bekommernisse eenvoudig buite jou bereik is?Riekert Botha se raad om ons woeste wêreld te navigeer, is reguit: Fokus op Jesus. Wanneer jou hele lewe op Hom gefokus is, word jou visie helder, jou prioriteite duidelik en onmoontlike situasies hanteerbaar. Jy kan rus in die wete dat Jesus jou krag is en dat Hy al is wat jy nodig het. Hý is jou stilte in die storm.Wees oor niks besorg nie is ’n treffe...