Bybel Woordsoektogte (Sagteband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781431626946
Description
Of jy op soek is na ’n lekker vakansie-aktiwiteit wat julle as gesin saam kan doen of sommer net kwaliteit-tyd saam wil deurbring – Bybel Woordsoektogte is jou antwoord. Dié boek met sy 100 woordsoektogte bied iets vir elke ouderdom. Die prettige speletjies, met tematiese inhoud wat strek van Genesis tot Openbaring, is nie net goeie oefening vir die grysstof nie, maar verryk boonop jou Bybelkennis met interessante brokkies oor Bybelse plekke en mense. Ekstra vrae met Bybelse leidrade is ook d...