15% Discount already included

Klein Beertjie Vergewe ’n Vriend (Sagteband)

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9780638010800


Description

Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God. In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem! Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hu...