Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing (3 Vrugte Van Die Gees Reeks)(Hardeband)
Books
In Stock
R86.09
Product Code: 9781415342817
Description
Vrugte van die Gees: Goedheid, Sagmoedigheid en Selfbeheersing is die derde en finale boek in ’n splinternuwe reeks kinderboeke wat gebaseer is op die vrug van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”. Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, ge...