Dagstukkies en Gebede vir Seuns (Sagteband)
Books
In Stock
R129.57
Product Code: 9780638009064
Description
Die lewe kan lekker uitdagend wees! Dagstukkies en gebede vir seuns is dus ideaal vir seuns tussen 8 en 12 om God se teenwoordigheid, leiding en liefde in hulle elkedagse lewe te ervaar.Die 365 dae is verdeel in ’n kort en kragtige dagstukkie vir die oggend en ’n gebed vir die aand om kinders te help om God te leer ken terwyl hulle lees en bid oor onderwerpe wat deel van hulle lewe vorm, soos keuses, gebede, vriendelikheid, uithouvermoë, liefde, respek en vele meer.Dit is die ideale manier om...