Die Prentebybel Vir Kleingoed (Hardeband)
Books
In Stock
R216.52
Product Code: 9781415341995
Description
Die Prentebybel vir kleingoed is ’n versameling van twintig geliefde Bybelverhale waaronder Noag se ark, Daniël in die leeukuil, Die geboorte van Jesus en vele ander. Die kleurvolle illustrasies is kontemporêr sonder om hulle klassieke gevoel prys te gee en sal kleingoed se aandag vasvang terwyl hulle leer dat God alles geskep het, enigiets kan doen, altyd lief is vir ons, altyd goed is, ons gebede verhoor en ons vriend wil wees.Elke verhaal word afgesluit met ʼn toepassing om dit relevant te ...