Gebede Vir My Dogtertjie (Sponsgevulde Hardeband)
Books
In Stock
R112.17
Product Code: 9781431623631
Description
Die gebede en beloftes uit die Skrif sal ouers lei wanneer hulle hul baba se lewe in die liefdevolle hande van die Here wil oorgee. Dit sal ouers lei om spesifiek en met verwagting te bid vir God se sorg, beskerming en seën in hulle kleinding se lewe.