15% Discount already included

Die Storie van Noag se Ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde SB

Books In Stock

R30.43

Product Code: 9780638003284


Description

Die storie van Noag se ark: 'n Groot Vloed, 'n Reënboog en God Se Beloftes van Liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die groot vloed en God se genade. Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het. Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met h...