15% Discount already included

Genade vir Elke Dag Afrikaans Boxed Cards

Gifts In Stock

R77.39

Product Code: 6006937176928


Description

Fokus elke dag op die wonderlike seëninge in jou lewe! Genade vir elke dag het 51 kaartjies wat jou sal help om ’n gesindheid van dankbaarheid te kweek. Dink na oor die teksverse oor genade en dankbaarheid en wat jy alles het om oor dankbaar te wees. Die tweekleur-kaartjies het plek agterop vir ’n persoonlike boodskap sodat jy iemand anders kan seën met hoop en bemoediging. Boksie met 51 kaartjies, aan beide kante gedruk. 51 tweekleur-kaartjies met ’n teksvers voor en plek agter vir ’n perso...