Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638008456
Description
Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God ’n waarlik buitengewone lewe kan hê. In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eer sal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en...