Bybelstories vir Beginners: Tydlose verhale vir Kleuters (Sagteband)
Books
In Stock
R260.00
Product Code: 9780638009705
Description
Maak jou kind se eerste Bybellees-ervaring iets onvergeetliks met Bybelstories vir beginners: Tydlose verhale vir Kleuters.Hierdie Kinderbybel spog met lewendige illustrasies wat kinders van 3-6 jaar sal fassineer. Kinders sal die prentjies geniet, van Noag wat die olifant in die ark inhelp, Jona wat binne-in die groot vis bid en vele meer. Die helder illustrasies op elke bladsy, meer as 90 kort stories uit die Ou en Nuwe Testament en ’n woordelys agter in die boek maak hierdie Bybelstorieboe...