15% Discount already included

Veilig In Sy Hand: Sien God Se Teenwoordigheid Elke Dag In Ons Lewe Raak (Hardeband)

Books In Stock

R242.61

Product Code: 9780638009712


Description

Sien God se teenwoordigheid elke dag in ons lewe raak Ons staan vandag voor geweldige probleme en uitdagings – ekonomies, polities, moreel, noem maar op. ’n Mens wil-wil moed verloor. Tog is daar geen rede tot wanhoop nie. Want, sê Isak Burger, God self gee ons die versekering dat Hy by ons is. Ons is nie alleen nie. Deur sy Gees is Hy daagliks by ons en deur sy Woord lei Hy ons. Ons kan op God vertrou in elke situasie waarin ons ons bevind. Stap in die 365 dagstukke van Veilig in sy hand deu...