Psalms Vir Elke Dag: 365 Dagstukkies (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9781991237064
Description
Psalms nooi jou om daagliks jou hart voor God uit te stort. God wil hê dat jy daagliks openlik en eerlik die goeie én slegte met Hom moet deel. Dit is wat Psalms so besonders maak. Dit toon hoe die psalmiste met God gepraat het toe hulle gelukkig en tevrede was met hoop in hul harte, maar ook toe hulle bang, moedeloos, kwaad en alleen was. In Psalms vir elke dag, 'n 365-dagstukkieboek, nooi Joyce Meyer jou om saam met haar deur die baie bekende boek van Psalms te reis. Dit sal jou: Nader aan...