Gebede Om Jou Hart Te Seën (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9781431622696
Description
Gebede om jou hart te seën is propvol inspirasie vir elke gelowige wat in gebed tot God wil nader, maar sukkel om die regte woorde te vind. Dit bevat gebede uit die Woord, asook klassieke gebede van skrywers soos Dietrich Bonhoeffer, Amy Carmichael, St. Augustinus en Ruth Bell Graham. Van die temas wat aangeroer word, is lofprysing, danksegging, tye van swaarkry en geestelike groei.