Spreuke Vir Jou Daaglikse Wandel (Sagteband)
Books
In Stock
R42.61
Product Code: 9781431624195
Description
Spreuke vir jou daaglikse wandel bied praktiese wysheid vir elke gelowige oor ’n verskeidenheid lewensaspekte. Die versameling bemoedigende teksverse uit Spreuke is tematies gerangskik en bied leiding en insig oor sake soos jou verhoudings, beroepslewe, finansies en ander aspek van die lewe. Spreuke vir jou daaglikse wandel sal gelowiges met hoop vul en hulle aanmoedig om die lewe te leef wat God vir hulle beplan het.