15% Discount already included

Daaglikse Bemoediging vir Vroue (Sagteband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9781431625529


Description

Dit is so maklik om in hierdie besige lewe oorweldig te voel. Soms raak ons so gefokus op al die dinge wat van ons verwag word dat dit voel of die lewe bloot om oorlewing gaan. Tog gaan die lewe oor meer as net oorlewing; ons is veronderstel om te floreer en elke dag oorwinnend te leef terwyl ons op God gefokus bly. Eenminuut-oordenkings: Daaglikse bemoediging vir vroue bied 365 kort en bemoedigende oordenkings wat vroue sal help om opnuut op God te fokus. Wanneer jy herinner word aan God se ...