Openbaring Ontsluit (Sagteband)
Books
In Stock
R155.65
Product Code: 9781431607235
Description
Hoeveel mense het al Openbaring gelees en álles verstaan? Tog sê Riekert Botha Openbaring kán verstaan word. Die sleutel lê in een spesifieke vraag: "Wat het Openbaring beteken vir die eerste mense aan wie dit geskryf was?"Riekert kyk in Openbaring ontsluit na die volgende aspekte wat vorm gee aan hierdie Bybelboek: Wie was die oorspronklike ontvangers van die boodskap? Wat was die omstandighede waarin hulle geleef het? Watter spesiale behoeftes of sake het moontlik aanleiding gegee tot die ...