Die Krag van ’n Biddende Vrou Oordenkings (Sagteband)
Books
In Stock
R173.04
Product Code: 9780638009088
Description
Smag jy na ’n meer vervullende huwelik? Is daar areas in jou verhouding met jou man wat hoop en genesing nodig het? Die krag van ’n gelowige, biddende vrou kan nie oorskat word nie. Stormie Omartian bied verrykende insigte wat jou sal versterk en bemoedig terwyl jy vir jou huwelik bid.Die krag van ’n biddende vrou oordenkings se 100 dagstukke deur topverkoper-outeur Stormie Omartian bied: Sielsverrykende oordenkings wat innerlike krag en vrede sal bring. Vars perspektief op die situasies en ...