15% Discount already included

Die Meesterstuk (Sagteband)

Books In Stock

R260.87

Product Code: 9781431617401


Description

Roman Velasco is ’n suksesvolle Los Angeles-kunstenaar wat oënskynlik alles het wat sy hart begeer – ʼn groot herehuis, geld, vroue en roem. Slegs Grace Moore, sy teësinnige nuwe assistent, weet hoe min hy regtig het. Maar Grace weet nie hoe haar baas in die geheim met sy duiwels stoei nie: deur geboue te teiken as die Bird, ’n berugte maar ongeïdentifiseerde graffiti-kunstenaar – ’n alter ego wat Roman se loopbaan kan verwoes en hom in die tronk kan laat beland.Soos Roman worstel Grace ook me...