‘N Veilige Vesting (Sagteband)
Books
In Stock
R173.05
Product Code: 9781431624454
Description
Bekroonde outeur Stephan Joubert help lesers in ’n Veilige vesting om opnuut te besef hoe groot God se sorg en liefde vir sy kinders is.Te midde van ’n wêreld wat lyk of dit enige oomblik uitmekaar gaan val, staan een ding vas en seker: Ons dien ’n magtige en getroue God. Die 365 oordenkings lei lesers om weg te kyk van hulle eie swaarkry en krisisse deur slegs op God te fokus en hul geloof prakties uit te leef.Daar ís hoop, daar ís ’n toekoms. Vind die troos en leiding wat slegs ’n liefdevol...