15% Discount already included

Mini-Oordenkings: Kosbare Oomblikke van Vrede (Sagteband)

Books In Stock

R51.30

Product Code: 9780638010176


Description

Wil jy graag die diepe vrede ervaar van leef in God se teenwoordigheid? Wanneer jy saam met God wandel, sal Hy jou treë rig en jou hart rustig maak in elke lewensituasie. Mini-oordenkings: Kosbare oomblikke van vrede bied 180 kort maar kragtige oordenkings wat jou lei na nadenke en rus in God se teenwoordigheid. Dit herinner ons daaraan dat wanneer ons ons bekommernisse aan Hom oorgee, ons ruimte maak vir die Heilige Gees om ons te vul met vrede wat net Hy kan bied. Elke oordenking bevat ’n k...