Gebede Uit ’n Vrou Se Hart Dagstukke (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638009866
Description
In elke seisoen van jou lewe is daar een ding wat konstant bly: God se liefde en teenwoordigheid. As jy toelaat dat God jou treë rig, sal jy altyd sy vrede ervaar – selfs wanneer jy deur ’n winterseisoen gaan.Gebede uit ’n vrou se hart bevat 366 gebede wat elke vrou sal inspireer om in elke seisoen van haar lewe aan God oorgegee te leef. Word geïnspireer om in die lente gebede van hoop en moontlikheid te bid, en in die somer gebede van dapperheid om te antwoord op God se roepstem. Skuil in di...