15% Discount already included

Daaglikse Hoop (Sagteband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9780638009842


Description

Daaglikse Hoop, 365 DagstukkeWaarheen draai jy om ware hoop te vind? Wat is die enigste anker in jou lewe wat nooit sal verander nie?Daar is net een regte antwoord: God is ons stewige anker, die enigste bron van hoop wat nooit sal teleurstel nie. Hy wil hê sy hoop moet oorspoel tot in jou daaglikse lewe en jou die krag gee om vrees in die oë te kyk, stres te verminder, konflik op te los, gesonde verhoudings te bou, versoeking te oorkom en enige uitdaging aan te pak.Die 365 dagstukke deur topv...