15% Discount already included

Eenminuut-Oordenkings vir Mans (Sagteband)

Books In Stock

R86.09

Product Code: 9781431625536


Description

Voel jy oorweldig en uitgebrand, asof die hele wêreld se laste op jou skouers rus? Dit maak nie saak voor watter probleme jy te staan kom nie, God sal vir jou uitkoms gee. Niks is onmoontlik vir die Een wat die heelal geskep het nie.Eenminuut-oordenkings vir mans bevat 365 kort oordenkings wat mans sal herinner dat hulle nooit alleen op hul lewenspad is nie. Hy sal altyd by jou wees, vir jou hoop gee en sy liefde elke dag oor jou uitstort. Wanneer jy God ’n prioriteit in jou lewe maak, sal jy...