In Genade en Dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese (Hardeband)
Books
In Stock
R242.61
Product Code: 9780638010466
Description
Die geheim tot ’n gelukkige lewe is om met dankbaarheid te leef. Ontdek opnuut God se genade en kweek dankbaarheid in jou lewe namate jy leer om op God se oorvloedige seën in jou lewe te fokus. Ontdek die wonder van God se genade met die 366 dagstukke van In genade en dankbaarheid: 366 Oordenkings van Vreugde en Vrese.Elke dag bevat ’n toepaslike teksvers, ’n kort oordenking deur Carolyn Larsen en vrae om oor na te dink.Hierdie dagstukke sal jou hart met genade vul wanneer jy die seën van God...