NLV Donkerblou Blomme Kunsleer Joernaal-Bybel
Bibles
In Stock
R564.35
Product Code: 9780638010398
Description
Ontdek die vreugde van stilword by God! Die NLV Joernaal-bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en het breë kantlyne waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die ewige waarhede daarin. Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg Lesersvriendelike 8.5-punt lettergrootte Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, ...