15% Discount already included

Omhels: 100 Oordenkings om te Weet God Hou Jou Naby (Hardeband)

Books In Stock

R216.52

Product Code: 9781991237897


Description

God skram nie weg van ons dorings nie. Hy trek ons nader. Daar is 100 gewyde dagstukkies in Omhels wat aanklank sal vind by alle vroue en wat ’n goddelike perspektief op jou daaglikse kwessies bied. Geliefde Bybelonderwyser, Lysa Terkeurst, deel haar eie stryd, vertwyfeling en hartseer terwyl sy die pad na God se omhelsing uitwys - Jesus wat sy arms wyd oopstrek aan die Kruis by Golgota om ons vir alle ewigheid te omhels. Hierdie wonderlike en spesiale omhelsing beteken dat ons ons lewe lank ...