Die Aksie-Bybel Dagstukke vir Kinders: 90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom SB
Books
In Stock
R173.04
Product Code: 9780638003338
Description
90 Maniere om Kinders te Help om by God Uit te Kom, Enige Tyd Enige Plek Kinders kry vandag baie swaar met dinge soos boelies en ’n kultuur van vergelyking. Dit is so nodig dat hulle weet God is aan hulle kant en is altyd by hulle. Die Aksie-Bybel Dagstukke vir kinders help kinders tussen 8 en 12 jaar om Bybelse waarhede hul eie te maak en toe te pas op hulle elkedagse leefwêreld. Die 90 dagstukke hanteer relevante onderwerpe soos woede, eerlikheid en identiteit. Elke stukkie se relevante sit...