NLV Blougroen Kunsleer Bybel Grootdruk Met Ritssluiter & Duimgrepe
Bibles
In Stock
R520.87
Product Code: 9781431625628
Description
Die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee.Hierdie grootdruk-uitgawe met kunsleer-omslag beskik oor die volgende kenmerke: Voetnote om begrip en kennis uit te brei 12 punt lettergrootte Dubbelkolom-uitleg 8 volkleur-kaarte Merklint Duimgrepe Verpakking: “Sleeve”