NLV Bruin Kunsleer Familiebybel Nuwe Uitgawe
Bibles
In Stock
R1086.92
Product Code: 9781431603237
Description
Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke: ’n Stamboom. ’n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek. ’n Afdeling getiteld “Waar staan dit in die Bybel?” wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse. ’n Afdeling getiteld “Wat sê die Bybel oor ....