NLV Pienk Blomme Hardeband Stiltetydbybel vir Vroue
Bibles
In Stock
R520.87
Product Code: 9780638009767
Description
Vroue moet dikwels baie rolle vervul en ’n fyn balans handhaaf tussen ma-wees, hul beroep en ook hul persoonlike behoeftes. Die Stiltetydbybel vir Vroue is daarom die ideale reisgenoot vir besige vroue en bied daaglikse wysheid, inspirasie en leiding.Die daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi vroue om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees...