15% Discount already included

Afrikaans 1933/1953 Vertaling Swart Hardeband Bybel Grootdruk

Bibles In Stock

R390.43

Product Code: 9780638011050


Description

Die eerste Afrikaanse vertaling van die Bybel het in 1933 verskyn. Dit is nuut vertaal uit die Hebreeuse en Griekse brontekste. ’n Hersiening van hierdie teks is die eerste keer in 1953 gepubliseer. Sedertdien is dit al telkemale herdruk. Die Bybel in Afrikaans 1933/1953 is ’n letterlike vertaling wat so getrou moontlik probeer bly aan die bronteks se taalstruktuur. Dit is bekend vir sy poëtiese aanslag en bly een van die gewildste Bybelvertalings onder Bybellesers. Hierdie grootdruk-uitgawe ...