15% Discount already included

My Allerbeste Vir Sy Hoogste Grootdruk (Sagteband)

Books In Stock

R173.04

Product Code: 9780638008784


Description

My allerbeste vir Sy hoogste: 366 Klassieke Oordenkings is Oswald Chambers se klassieke werk. Hierdie uitsonderlike Christelike boek met sy geestelike insigte en lewensveranderende perspektiewe is nou ook in grootdruk-formaat beskikbaar.Hierdie uitgawe van My allerbeste vir Sy hoogste is maklik leesbaar en verstaanbaar. Tog het nie een enkele waarheid verander sedert die oorspronklike uitgawe nie. Hierdie eietydse weergawe van dié boek, wat wêreldwyd deur baie as een van die gewildste Christe...