NLV Donkerbruin Kunsleer Super Grootdruk Bybel
Bibles
In Stock
R607.83
Product Code: 9781431625987
Description
Die Nuwe Lewende Vertaling Super Grootdruk is die ideale Afrikaanse Bybel vir lesers wat van ’n ekstra groot lettertipe hou.Die Super Grootdruk-uitgawe bevat die volledige teks van die vertroude Nuwe Lewende Vertaling. Dit kombineer Skrifgetrouheid en lesersvriendelikheid om die boodskap van die grondteks in eietydse Afrikaans vir vandag se leser weer te gee. Agt volkleur-kaarte is ook ingesluit.Hierdie Bybel beskikb oor die volgende kenmerke: Verduidelikende voetnote 16.5-punt lettergrootte...