Apokriewe: Ou en Nuwe Testament Bruin (Sagteband)
Books
In Stock
R433.91
Product Code: 9780638009026
Description
Naas die 66 boeke wat ons in die Bybel vind, is daar ook ander geskrifte wat uit die tyd van die Ou en Nuwe Testament dateer, naamlik die Apokriewe Boeke. Hierdie verlore boeke uit die Bybelse tyd is in hierdie bundel nuut vertaal in moderne Afrikaans.Die Apokriewe maak vir lesers die venster oop tot ’n beter begrip van die denk- en leefwêreld van die vroeë Christene en die ou kerkvaders. Dit bied belangrike inligting oor die intertestamentêre tyd en gee antwoorde op vrae waaroor talle Bybell...