NLV Bruin Kunsleer Stiltetydbybel vir Mans
Bibles
In Stock
R607.83
Product Code: 9780638009743
Description
Mans kom elke dag voor verskeie uitdagings te staan en vind dit dikwels moeilik om tyd saam met God deur te bring. Die Stiltetydbybel vir Mans is daarom ideaal vir mans wat in hulle geloof wil groei en in God se Woord geanker wil bly.Die daaglikse indelings van die Ou en Nuwe Testament, saam met gedeeltes uit Psalms en Spreuke, nooi mans om die hele Bybel in ’n jaar deur te lees. Die oordenkings vir elke oggend en aand sal hulle bemoedig om hierdie Bybel jaar na jaar te lees terwyl hulle die ...