15% Discount already included

NLV Neutbruin Kunsleer Tematiese Studiebybel Met Duimgrepe

Bibles In Stock

R694.78

Product Code: 9781431623877


Description

Die NLV Tematiese Studiebybel is ’n diepgrondige studie oor die temas van die Bybel, gebaseer op die vertroude teks van die Nuwe Lewende Vertaling. Ses van Suid-Afrika se voorste teoloë het saamgespan om die woorde en wêreld van die Bybel vir die hedendaagse leser te ontsluit.Kenmerke van hierdie unieke Studiebybel: Die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling. ’n Inleiding tot elke Bybelboek wat die agtergrond, opbou, outeurskap en boodskap van die boek uiteensit. Inleidende artikels t...